Natalie Martinez

Natalie Martinez
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 12 Julie 1984 (1984-07-12)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Natalie Martinez (gebore 12 Julie 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Death Race (2008), End of Watch (2012), Broken City (2013), en Self/less (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy